Quantcast
Channel: Onderlangs – LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 72

Ek bieg oor 'n magiese ervaring

$
0
0
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Magies!!!! Wragtig, dit miskien die regte beskrywing. Ek weet nie, maar wat ek van hier af ervaar het was iets ver bo normaal. Daar was die gereelde subtiele aanraking elke nou en dan tydens normale werksure. ‘n Hand hier en ‘n drukkie daar. Iets altyd op sy nodigste op die regte tyd op die regte plek. So het die subtiele - sonder enige woordeskat daaraan verbonde - verhouding stelselmatig plek gekry en verstewig.

Eendag nooi ‘n vriend van beide van ons ons om so 'n vinnige braai op die ingewing van die oomblik daar in die middel van die bosse te gaan hou net om bietjie weg te breek van die normale daaglikse druk. Ek besluit toe dit is reg so en kry ‘n paar biere in die koelerkas en 'n stuk boerewors.

Ons twee vertrek toe soontoe nog halfdag, vroeg of laat, hang af hoe jy na dit kyk. Toe ons daar aankom het hy al klaar vuur begin maak en sy eerte biertjie was al sterk aan die gang. Daar onder die haak-en-steekboom het ons drie lekker gesit en gesels en kuier. Ons het die wors en uie gebraai en lekker gesmul aan die boereworsrolletjies wat ons aanmekaar geslaan het. Kort daarna het hy besluit om te ry.

Ek en jy het nog so rukkie gesit en gesels en die stilte van die bos ingeneem. Op ‘n stadium het jy besluit om in die bakkie te gaan doenig raak. Ek het op ‘n stadium bekommerd geraak en gaan kyk of jy nog reg is. Met my aankoms daar het ek gesien jy lê by die passasierskant in, bene buite, op die sitplek.

Ek vra toe of jy nog OK is en jy reageer ek moet jou asb tog net bystaan want jy dink jy het te veel bier gedrink. Toe ek by jou kom vra jy my om jou vas te hou en ek doen dit. Halflyf uit die bakkie op my knieë beur ek toe in en gee jou ‘n lekker druk en hou jou styf vas.

Tydens dié voel ek hoe jy bewegings maak onder my en ek begin om jou te soen. Ek kon voel hoe innig jy my terug soen en begin om jou te bevoel. Toe ek jou tussen die bene begin aanraak hoor en voel ek ‘n erge steun in my oor en besluit toe om daar te konsentreer. Na ‘n rukkie beweeg ek af en soen en vryf ek jou op jou koekie bo-oor jou denim kortbroek. Duidelik kon ek aflei dat jy dit erg geniet en na ‘n kort rukkie maak ek jou denimbroekie los en trek dit uit. Jy lê daar toe net in jou sybroekie en ek laat nie op my wag nie en begin jou lek en vryf. Op ‘n stadium toe jou kreungeluide harder word trek ek jou broekie opsy en sien jou vir die eerste keer in jou volle glorie. Dit was asof ‘n magneet in werking gestel is en ek begin jou dadelik te lek en te proe. Ek kan vandag nog jou geure oproep sonder hulp! Dit was amper om van my kop af te raak!

Ek het elke vou en velletjie van jou koekie gevoel en die kloppings en bewegings wat jy gemaak het, het my van my verstand af gedryf. Ek kon nie glo dit wat ek proe en ervaar op en om my tong is waar nie. Ek het gesoen en gesuig en gelek soos nooit tevore nie en ek kon voel hoe jou orgasme stadig maar seker nader kruip. Skielik het jy my kop vas gegryp en jou onderlyf het begin ruk, jou hyg en steun erg begin raak. Toe begin jy hard te kreun en skielik skreeu jy hard “JA” en jy versteen. Vir ‘n oomblik dog ek jy gaan my nie los om asem te kry nie en in daai tyd voel ek hoe jou koekie sulke erge stuiptrekkings maak om my tong.

Toe jy my uiteindelik laat los om asem te kry, kom ek agter dat jy skoon uitasem is. Ek het jou toe rustig ligte soene op jou koekie gegee terwyl jy jou asem terugkry. “Bliksem” is die eerste word wat jy toe uitkry toe jy weer rustig asemhaal. Ek giggel van presier en gee jou toe ‘n innige diep soen.

Ons klim toe uit die bakkie en en gaan sit toe weer onder die boom en maak nog ‘n bier oop. “Dit was nou moer lekker,” sê ek vir jou. “Jip, jy sal nie glo hoe ernstig ek DIT nodig gehad het nie. Dankie!” sê jy en gee my weer ‘n lekker soen.

Na ‘n rukkie pak ons op en ry deur die bos en kyk vir wild. Die heeltyd hou jy my been vas en elke nou en dan voel ek hoe jou vingers raak aan my penis. Dat veroorsaak natuurlik dat die meneer styf word hier in my kortbroek. Stelselmatig begin jy hom al hoe meer aanraak en vryf. Skielik wikkel jy hom uit my kortbroek se een pyp en begin hom stadig op en af streel. Nie lank nie en met ‘n groot “Mmmm” buk jy skielik oor my en plaas jou mond oor hom. Ek kry so ‘n skielike lekker gevoel deur my dat ek amper die bakkie rol. Met ‘n gesukkel is ek weer op die grondpaadjie en het die spoed lekker stadig en onder beheer. Nou fokus ek op wat hier onder aangaan, vergeet die wild! Jy soen, suig, lek en wat nog als en dit dryf my van my kop af van lekkerte. Dit was nie lank nie of ek voel ek gaan kom. Ek begin konsentrasie verloor en voel hoe my rug styf begin trek. Kloppings ruk skielik deur my, ek begin snaakse beelde voor my sien en iewers is daar ook ‘n moerse slag. Ek verbeel my dat ek dalk ook ‘n gil gehoor het.

Toe ek so stadig weer begin registeer wat om my aangaan hoor ek hoe jy hard aan die lag is. Ek besef dat die bakkie stil staan so half uit die pad uit. Behalwe dit hang hy boonop nog so skeef na die een kant toe. Ek klim toe uit en gaan kyk wat fout is en sien dat ek in ‘n moerse sloot in is en jy kan nie ophou lag nie. Toe jy uiteindelik half tot bedaring kom se jy dat dit die eerste keer is wat jy ‘n man laat verongeluk en hoe snaaks dit gelyk het toe ek daar uitspring half-naak en al die komkolle en stringe wat orals vassit aan my. Dit was natuurlik baie snaaks en ek skater saam.

Toe ons bedaar het sukkel ons toe vir ‘n ruk om die bakkie uit te kry en ry toe verder. Na ‘n ruk se ry en gesels laai ek jou toe by jou kar  af en gaan huistoe.

Watse nuwe drome het ek nie toe van hier af gehad nie. Wonderlik!

The post Ek bieg oor 'n magiese ervaring appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 72

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>