Quantcast
Channel: Onderlangs – LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 72

Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...

$
0
0
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Vakansietyd is sporttoeretyd. My vrou is in die Kaap met die oudste dogter en ek op pad na die jonger een se netbal in die Bosveld. My werk hou my besig in die buiteland en ek mis my vlug en sodoende ook om die res van my gesin te sien. Ek slaap eers oor by die huis om skoon klere te kry en ná ek twee weke van die huis af was was ek darem stokstyf en reg vir ’n knippie voor ek na die sport toe moes gaan. My seksdrang is hoog en ek was toe al moeg van draadtrek in die buiteland. Ek droom die stoutste drome en word weer eens stokstyf wakker. Voor ek egter iets kan doen, sien ek dit is al 17:00 en ek het nog 3 ure om te ry want ek het verslaap. Pak gou en stop en koop iets te drinke en sommer ook iets om te eet vir die pad. Alles afgehandel kom ek toe eers 18:30 weg by die huis. Gelukkig, met die GPS, ry ek tot by my chalet. Daar aangekom is die meeste van die ouers besig om te braai. My chalet is in die een hoek en ek stop gou daar en gryp ’n pak chips en iets om te drink.

Die groepie is ongeveer 6 pare en dan ook nog so 5 vrouens wat alleen daar is of geskei is. Ek glimlag vir myself want twee van die drie geskeides is nie my tipe en ek het geen kans met die getroudes nie. Ons ken mekaar al sowat 7 jaar so ek weet wat ek weet! My semi-hardheid dink nie so nie en ek dink aan die makliker moontlikhede! Ek stap in die vertrek in en die vure brand hoog en aan die harde geselskap kuier hulle al lank te lekker. Groet almal en stap ’n draai by die vuur, gooi ’n drankie en en praat sommer lekker nonsens. Na so halfuur loop ek oor en gaan maak ’n draai in die huis en sluit by die dames aan. Hulle drink lekker shooters en is sommer lekker laf. Vyf van hulle is getroud en hulle mans is daar en name noem gaan nie werk nie ... Van die 3 geskeide is A nou nie juis my tipe nie, B is heel oulik maar sy en my vrou is baie goeie vriende en dus ook ’n no-no. C is vreeslik goed gebou, verdien goed geld en kyk mooi na haarself, altyd pragtig aangetrek en vreeslik mooi versorg met ’n ongelooflike nice boobjob! Ek wil net altyd aan hulle vat en sy vang my gereeld as ek na hulle kyk!

D is getroud en haar man werk, maar ons kon nog nie eintlik ooit oor die weg kom nie. Ek gaan sit op die bank en toe kom E ingestap. Dit is redelik donker in die vertrek en eers dink ek sy het my nie gesien nie. Die volgende oomblik sit sy op my skoot! Sy het ski-pants aan en ’n lang hemp bo-oor. Sy is ’n ongelooflike aantreklike vrou en effens mollig maar ook amazing goed versorg. Haar man kan eers die naweek kom en sy is dus ook alleen. Ek lag maar en speel saam en vou my arms om haar en in die proses druk ek haar borste so half vas. Met dié wat sy kom sit het het ek lekker tussen haar boude gesettle en ewe skielik raak dit lekker, so lekker dat ek benoud raak. Ek voel hoe warm sy is en weet ek maak kontak waar dit saak maak. Ek word harder en ek voel sy lig op en dink sy gaan opstaan maar dan verander sy net posisie en nou druk ek mooi op haar koekie! Ek sien ’n smile en dan wikkel sy stadig vorentoe en agtertoe en ek word net nog harder. Sy sak haar hand en aan die agterkant waar niemand kan sien nie sit sy dit op myne en vryf my saggies. Nou is ek aan die brand en ek is kloppend hard. Sy maak nie oogkontak nie maar sy bly my stadig heen en weer ry. Op daai oomblik worry ek dat ek dalk net daar gaan kom. Dinge raak nog warmer as die ligte afgesit word en die musiek harder en die meeste opstaan om te dans! Iemand roep haar en as sy opstaan vryf sy my hardheid en ek skuif vinnig die bak chips in my skoot.

Sy dans klaar en gaan kombuis toe, ek volg haar en waar die wasbak is is kan ons lank sien as iemand aankom. Staan agter haar en dryk my hardheid in die gleuf in … hemels … warm! En my hande gaan om haar ek trek en rol haar groot en klipharde nippels tussen my arms. Dit voel of sy niks aan het nie want die ski-pants is so dun. Haar linkerhand gly tussen ons in en ek help om my broek los te maak … haar hand gly in en en toe sy my in haar hand omvou glip ek my regterhand agter by haar ski-pants in ... g-string en ’n sopnat warm koekie wat my middelvinger omvou en intrek … diep, diep, diep in ... Sy kyk vir my en dan gee sy my ’n soen … suig my tong in haar mond en soen my! Die werklikheid kom stadig terug en dan draai sy om en loop. Ek kom tot verhaal en maak my klere reg en loop agterna. Ons loer net vir mekaar en so twee ure later is almal se fut uit en gaan slaap hulle.

Sy stap dan in die rigting van die chalet langs myne in die hoek. Ek stap in die donker en sien dan dat my chalet se deur oopstaan, en ek stap in. Ek het eers later besef dat alles met onderklere aan gebeur het. Sit op die bank nadat ek die deur gesluit het en daar net ’n dowwe liggie in die badkamer aan is. Sy druk my terug op die bank en klim op my en gaan sit wydsbeen oor my. Dan soen sy my weer diep en intens en ek kan voel hoe nat en warm sy is as sy haar stadig  heen en weer op my hardheid skuur. Ek wil mal word en dink ek gaan sommer onmiddellik kom! My knop word net nog groter en nog harder en sy is regtig besig om my hard te spyker. Ek knoop haar hemp oop en suig soveel ek kan van haar bors en nippel in my mond in en kan voel dat haar nippels klip-kliphard is terwyl my hande haar sexy gat vryf en bevoel. Dit was inderdaad een van die sexyste ervarings in my lewe en duidelik was ons albei ewe jags gewees. Na nog 'n diep soen fluister sy my naam en sê vir my dat sy nog nooit haar man “X” verneuk het nie en sedert hulle uitgegaan het nog nooit ’n ander man so bespring het nie maar dat sy vra mooi dat ek haar laat kom maar ek mag nie haar koekie spyker nie, dit is “X” se poesie.

Ek tel haar op en dra haar na die eetkamertafel toe, so lekker stewige sleeper-materiaal-tafel. Ek sit op die stoel tussen haar bene en leun vorentoe en trek so sopnat warm pienk G-string uit. Sy het ’n pragtige poesie, skoongeskeer en met so landing strip swart haartjies. Sy het ’n great lyfie vir ’n vrou wat al drie kinders gehad het met groot ferm borste met die groot potlooduitveer-nippels. Haar poesie was glad-glad geskeer en ek kon die pienk binne lippies lippies sien wat stout geswel was.

Sy vra dat ek haar lekker vinger maar voor sy kan klaar praat lek ek haar sopnat warm koekie van onder tot bo en suig haar klit in my mond. Sy ruk so erg dat sy amper my nek breek. Sy vra wat maak ek en kom toe agter dat sy nie eintlik van orale seks weet nie. Ek vra dat sy net moet teruglê en dit geniet en dat ek sal stop as dit nie lekker is nie. Sy beweeg dadelik haar heupe saam met my mond en kreun saggies en trek my kop nader en trek dit vas teen haar poesie. My tong glip in en sy proe heerlik nat, warm en vroulik ... heerlik ...!

In die volgende 20 minute eet en lek en suig en terg ek haar dat sy 4 keer lekker kom. Ten die derde keer staan ek op en loop nader en in die proses is my hardheid naby haar mond en ek vra dat sy my moet suig. So skewe 69! Sy glimlag en vertel my sy het dit nog nie baie gedoen nie! Sy suig my stadig en lekker diep in werk my stadig met die hand …. elke keer as ek so bietjie dieper indruk of ek geniet dit baie dan trek sy my uit haar mond uit … Ek smile en dink as ek haar al drie keer laat kom het gaan ek ook dit geniet … Ek voel hoe sy al ander aan orgasme 4 kom en voel dat ek ook naby is … My timing is reg en dan glip en dieper in en vryf haar hare maar ek verklap niks met my asemhaling nie en dan hemel ... Sy tref nommer 4 en dan ontplof my twee weke-frustrasie in haar mond ... ek spuit twee volle sarsies in haar mond in voor sy my uittrek en dan spuit ek haar in die hare en oor die tafel en mat en gordyne ...!!!

Sy lag lekker en vertel my dat “X” nie daarvan hou om haar te lek of te eet nie. My hand gly oor haar borste en weer tussen haar bene en ek gly weer in haar poesie in en vinger haar weer, my vingers wat al die aandag aan haar G-kol gee en ook haar klit terg en ek kan hoor dat sy nog steeds lus is, baie lus.

Ons besluit om vinnig te stort en dan iets te drink in te skink. Ons was mekaar en kan mekaar nie uitlos nie. Klaar gestort stap ons terug na waar ons klere is. Haar hand is op my hardheid en hy is reg vir nog ... Ek buig haar vooroor die bank en sien die pragtige koekie en lek haar weer van onder tot bo en weer af. Weer op en toe ek bo kom teg my tong haar ander gaaitjie, ek druk my tong so betjie dieper in en voel dit gaan eintlik maklik.Sy wikkel haar buodjies en ek weet sy geniet dit. My vinger terg haar koekie en sy is weer warm en nat, sy was super jags en sopnat en ek kan haar hoor toe sy smeek dat ek nie haar man se poesie moet naai nie. Toe besef ek dat daar n ander moontlikheid is!!!

Met my tong in haar warm voue en hoor ek dat sy weer naby is ... my tong verken weer die voue en dan terg my vinger weer haar klit … op en af ... ek kry soveel moontlik van die natheid om die tweede gaatjie ook lekker nat te kry. Sy kreun weer van lekkerte en  dan weet ek ek is op die regte pad. Ek is 22 jaar getroud en kon nog nooit naby my vrou se tweede gaatjie kom nie. So nou en dan as sy bietjie gekuier het kry ek dalk ’n vinger in as sy besig is om te kom … smile ... Ek vryf die kop teen die gaatjie en voel dat daar darem iets al begin ingaan. Dan trek sy haar hande terug en ek sien hoe sy die tweede boudjies oop trek. Die gaaitjie lyk ook nie nou meer so klein nie en weet toe ook dat “X” seker meer toegang het as wat ek by die huis het.

Ek skrik my boeglam as sy haar heupe terug druk en ek maklik inglip. Haar hande hou my heupe stil en sy staan net so stil en raak gewoond aan my. Dan stelselmatig stoot sy terug en sy spyker my eintlik want my heupe staan nog stil. Fok, maar dit is lekker tight en kan voel dat ek nie lank gaan kan hou nie. Sy is nou volle beheer en sy naai my nou te lekker, ek sit my hande op haar heupe en versnel nou die pas en weet dat ek amper gaan kom.

Dit is heeltemal te lekker en net toe ek dink ek gaan kom, gly ek uit ...! Sy glimlag en sê dat “X” al lankal teen die tyd kom en dat ek nou beheer kan vat aangesien sy ontspanne is en gewoond aan my is. Ek gly weer maklik in en speel stadig en terg haar … dan voel ek weer dat ek amper gaan kom. Ek stoot toe lekker diep in en uit en hou die ritme ... en hoor hoe sy saggies kreun elke keer as ek lekker die pen hard in en uit gaan ... en voel hoe sy haar klit vryf … dan tref die orgasme ons saam … Sy ruk en ruk en dan voel ek die wal breek ... ek spuit en spuit en spuit en kom en kom en kom terwyl ek voel hoe sy my leegpomp ... Ek bly so staan en voel warm en tevrede ... en in orgasmiese ekstase! Terwyl ek nog hard in die ander gaatjie is … kan nie glo dat dit so tight is nie …!

The post Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ... appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 72


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>